dream&doEvery woman is made with dreams, gifts and a unique style to showcase God’s beauty. Nina helps woman to completely embrace the unique beauty within themselves to be able to Dream & DO

 

” Ek was op my laagste laagtepunt toe die Here vir my die deur oopgemaak het. Op die plek wat ek die verste van hom gevoel het. ”  ~ Ilse Kleyn

STPhotography-IlseKleyn-009_1

“Die geestelike betekenis van my naam – ’n samestelling van my ouma se name, Jacoba en Elizabeth – is ‘opsygesit om die volheid van God te vertoon’. Dis baie betekenisvol op my lewensreis, veral omdat ek sewe jaar gelede deur ’n egskeiding is en God my geduring daaraan herinner dat Hy genoeg is vir my! Geen man moet of kan Sy plek inneem nie – net Hy kan al die droë, hol plekke in my hart volmaak.” – Jacelize Du Preez

 

STPhotography-LEEF-NinaBrown-099

” Ek is Sy skilderdoek in ’n gebroke wêreld. As my lewe en die beeld wat ek uitstraal nie strook met dít wat ek oor God verf nie, maak dit nie sin nie! ” ~ Michelle-Lize van Wyk

 

STPhotography-LEEF-NinaBrown-031

UA-72534249-1