Ek wil net sê baie dankie vir die wonderlike belewenis saam met Nina. Dit het 'n paar dae gevat vir al die inligting, gevoelens en gebeurtenisse om in te sak, maar dit was voorwaar 'n wonderlike dag.

Rochelle

Ek sien Nina glad nie as 'n Image Consultant nie, Nina bring nie jou voorkoms uit nie, sy styl jou nie om jou oe of beste gelaatstrekke uit te bring nie, sy bring jou hart uit

Chantal

Dit was vir my n ongelooflike ervaring om te besef wie ek is en wat ek eintlik van hou! Ek gaan in hierdie Boldness loop en 'n instrument vir ons God wees!! Daar is soveel vroue wat ek ken wat so dag nodig het..

Sonne

Ek is rerig bly ek het dit bygewoon my selwers eers grys geskrik toe ek die klein groep sien want ek het dadelik besef hier gaan ek nie net kan blend en wegraak nie, maar ek moet se dit was vir my meer emosionele regruk as fisies - heerlik ! Sal dit oraloor aanbeveel.

Sansie

Ek het met ander oë na my klerekas gekyk....al die vaal kleure eenkant gesit en besef hoeveel helder kleure daar nog oor is waarmee ek kan meng en pas.

Juanita

Daar is 'n salwing op wat jy doen. Dit is die “vreemdste" ervaring. Terwyl die gesprekke rondom klere en styl en liggaamsvorme en kleure gegaan het, het dit ook glad nie daaroor gegaan nie!? Ek voel in my menswees gevoed!

Nioma

Dis absoluut awsome om in ritme te wees met wie jy is. Iets wat mens glad nie verstaan wanner jy uit ritme uit is nie!

Susan

Dit het regtig gevoel of daar 'n paar lae van my afgehaal word van wie en wat nie ek is nie, om myself iewers daar onder te kry! Ek het nooit eers besef ek kruip weg nie!

Anri

I would recommend anyone in need of a LIFT to visit Nina Brown. She is a gentle, mature and creative person with excellent skills to facilitate external and internal change in women who are ready for it

Laetitia

I am thrilled to be set free to express my true personality in the way I dress and wear my hair and make-up. I want my clothes and style to uplift others so that they get the full benefit of the Life that lives within me! Thank you Nina, for being a spiritual midwife as you took me on a journey of discovery!

Clare

Discover the style & dream that is woven into your DNA by the Creator’s hand. Uncover your true image, discover your dreams and Magnify your purpose…..

 

 

 

 

Recent Posts

Refocus Fast

REFOCUS FAST DAY 21- WALK THROUGH

•••
Today is our last day of the fast. I would like you to think about this in your own life: "Why do you stay in prison if the door is wide o...

REFOCUS FAST DAY 20 - AUTHENTICITY

•••
Every once in a while we meet someone whose personality is magnetic! The person seems to be surrounded by a refreshing glow, and we actually...

REFOCUS FAST DAY 19 - AUDIENCE OF ONE

•••
God has placed us in a world full of choices. Our integrity is not only tested in terms of the obvious red and green lights found in the mor...

Pinterest

Boards

Follow Nina Brown’s board Pink Inspirations on Pinterest. Follow Nina Brown’s board Pink Inspirations on Pinterest. Follow Nina Brown’s board Pink Inspirations on Pinterest.

Cover Photo by Claudia De Nobrega

UA-72534249-1